compliments

[vc_row][vc_column][vc_column_text]

Martie Nagel

Mooier fotos kan jy nie kry nie . Die fotograaf kan haar goed van haar taak kwyt.

Melandri

Ek en Rudy wil net dankie se vir die pragtige verlowingsfoto’s.
Ons is beide baie opgewonde vir ons Troudag se foto’s en kan nie wag om te sien wat jul als gaan “capture” nie.

Carlien van der Merwe‎

Rina, baie baie dankie vir die wonderlike prys wat jy geborg het vir Amonique Botha en Morne Pretorius. Dankie vir al jou rond hardloop en sommer inspring en help. Ek kan jou dienste enige dag aanbeveel. Baie Baie dankie.

Michelle Botha

Hierdie fotograwe is fantasties. Rina en Deon Coetzee. Rina het my beautiful fotos gedoen vir #StorminaFcup/Bravades. Fabulous om meer saam te werk en hulle is bekostigbaar. Book nou – Michelle Botha

Danie Va Denel

Rina Gertzen Coetzee is jou antwoord sy neem ongeveer 80% van ons bruide se fotos en ons beveel haar absoluut aan beter diens en fotos gaan jy nie maklik kry. happy planning

Semoney Swarts

Rina was ons fotograaf vir ons troue 04 Oktober 2019. Sy het die mooiste fotos vir ons geneem van die dag, sy laat jou gemaklik voel en weet presies wat om te doen, sy is besonders oor haar werk en die resultate is net so besonders. Sy stap die ekstra myl en doen soveel moeite. Ons sal haar defnitief weer gebruik in die toekoms en raai haar aan vir enige event/troue/verjaarsdag of shoot. Haar pakkette is billik en beslis die moeite werd vir die resultate wat sy lewer.

Gregg Pettigrew‎ 

Thank you, Rina, for 2 amazing photoshoots today. You put the artist at ease and certainly get the best results out of your subject and from your lens!! An absolute joy to work with!

San-Mari Fritz

Absolutely the best… makes you feel comfortable and she has such nice ideas for photos…
Love her

Karabo Malete

Had the privilege to meet Rina and I had the best time of my life doing my birthday shoot …I could do it over again😍

Kilindrie Shantelle Pillay

We had the pleasure of working with Rina this past weekend and she is absolutely incredible, her patient and kind mannerism make her amazing to work with, especially if you are not used to taking photos. I received my photos today and am in awe of how beautiful they came out. Thank you, Rina, you have captured special moments that will be remembered for a lifetime. 😍

Rina Roos

baie profesioneele puik diens

Sammy Smith

We had so much fun doing the shoot and the pictures are absolutely stunning. Thank you so much

Zurika Oosthuizen

Dankie Tannie Ria vir ons dogtertjie se doop fotos ons kan nie wag om dit te sien nie, dankie dat tannie, tannie se Sondag opgeoffer het om vir ons op kort kennisgewing te kom fotos neem.

Hlobisile MaShabangu Nkuna

We had an awesome time at the shot and our pictures came out beautiful- thank u Rina it is was great

Amonique Pretorius

A friendly, talented photographer that captured the emotions of our wedding day in every photo.

Karabo Malete

Had the privilege to meet Rina and I had the best time of my life doing my birthday shoot …I could do it over again😍

Semoney Swarts

Rina was ons fotograaf vir ons troue 04 Oktober 2019. Sy het die mooiste fotos vir ons geneem van die dag, sy laat jou gemaklik voel en weet presies wat om te doen, sy is besonders oor haar werk en die resultate is net so besonders. Sy stap die ekstra myl en doen soveel moeite. Ons sal haar defnitief weer gebruik in die toekoms en raai haar aan vir enige event/troue/verjaarsdag of shoot. Haar pakkette is billik en beslis die moeite werd vir die resultate wat sy lewer.

Glaudine Van Aardt

Baie oulike fotograaf, het nou die mooiste troufotos!

Maryna Gräter

Ons is baie dankbaar vir Rina wat ons mooiste dag so pragtig vas gevang het!! Sy is baie vriendelik en professioneel en het ons so gemaklik laat voel en niks was vir haar teveel moeite nie.
Haar fotos is regtig besonders mooi!
Ons kon werklik nie vir ‘n beter fotograaf gevra het nie. Ons sal haar defnetief vir enige iemand aanbeveel

Annelise Van Vuuren

Dit was vir ons ‘n voorreg om Rina te hê om ons spesiale dag vas te vang! Haar fotos is fantasties en die mens wie sy is is net amazing… Stiptelik, professioneel & vriendelik, om maar net’ n paar op te noem! En dan natuurlik het sy ons verbaas met hoe vinnig na die troue ons die fotos gekry het! Uit ons harte uit…Baie baie dankie Rina! Ek sal beslis ENIGE iemand aanbeveel om van jou diens gebruik te maak!!

Elmien Terblanche

Die mees vriendelikste vrou wat jou gemaklik laat voel en die mooiste fotos neem

Jacqueline Joubert

Dis die klein oomblikke wat vasgevang word wat die mooiste fotos maak ! Dankie dat jy daai oomblikke vir ons vasvang . xx

Lyle Nicoleen Breytenbach

Jy is amazing…. love dit om saam jou te werk…. jou fotos is altyd iets besonders en uniek.

Natasha Kundon

They are awesome and so accommodating and professional- best in the world! Stunning and caring with so much patience and excellent value for money ❤️🙏🏼

Janine Miller

Rina het presies geweet wat ons wou he, sy is uiters profesioneel en het ons so gemaklik laat voel. Fankie dat jy ons oomblikke so mooi vasgevang het xxx

Cornel & Annelize 

Baie dankie vir die wonderlike diens wat ons op ons troue ontvang het. Ons waardeer dit baie. Geseënde kersfees en n voorspoedige nuwejaar.

[/vc_column_text][/vc_column][/vc_row]